| 标题: |
Welkom in Bravoland - Uit die Volk , vir die Volk ![]() |
| 描述: | : #fffff4;} |
| 关键字: | |
| sponsored links: | |
| 连接: | 33 个内链, 9 个外链 查看内链 查看外链PR,友情链接检查 |
| 图片: | 13 个图片, 11 个没有Alt标签 查看所有图片 |
| 网站历史: | 创建于:- 年龄:- 查看历史记录 |
| 网站流量: | IP ≈367 PV ≈661 |
| 网站估价: | ¥606 日广告收入: ¥1 (注:不包含域名价值,不代表公司价值) |
| Alexa全球排名: | 当日: - 一周: 2,788,582 三个月: 2,788,582 查看详情 | ||
| Google Page Rank: |
|
||
| 真假PR鉴别: | (提示:若此处显示网站与查询网站不同,则疑为劫持PR) | ||
| Sogou Rank: | |||
| 百度快照日期: | 查看详情 | ||
| 搜索引擎 | 收录情况 | 反向链接 |
| - 查看详情 | - 查看详情 | |
| 0 查看详情 | 72 查看详情 | |
| 0 查看详情 | 0 查看详情 | |
| 0 查看详情 | 0 查看详情 | |
| 6,826 查看详情 | 2 查看详情 | |
| 0 查看详情 | 0 查看详情 | |
| - 查看详情 | - 查看详情 |
| Web服务器: | Apache |
| IP地址: | 64.22.105.122 有约 2 个站点运行在此服务器上 查看详情 |
| IP所在地: | 美国 加洲 |
| 注册人: | |
| Email: | accounts |
| ICANN注册机构: | |
| 创建时间: | |
| 修改时间: | |
| 过期时间: | |
| 状态: | |
| Name Server: | |
| Whois Server: | http://co.za/cgi-bin/whois.sh |
| 流量统计: | 当日 | 一周平均 | 三个月平均 |
| 排名: | - | 2,788,582 | 2,788,582 |
| PV: | 0 | 1.80000 | 1.80000 |
| 日独立IP: | ≈0 | ≈245 | ≈245 |
|
|
|
| Alexa Reach走势图 |
| ||
| Who is bravoland.co.za at http://co.za/cgi-bin/whois.sh simple CO.ZA whois server The CO.ZA simple whois server © Copyright UniForum SA Use of this facility subject to theterms of site usage Your query has generated the following reply:- Search on bravoland (.co.za) Match: One Domain: bravoland.co.za Accounting info.... Date |Type| Cost |Invoices are E-Mail to....|Paid Date |ICnt| TrkNo |Billing Info 2007-04-23| N | 50.00|accounts 2008-02-19| U | 0.00|accounts@brevis.co.za |2008-02-19| 0 | 0|Brevis Internet Services 2008-05-02| R | 50.00|accounts@brevis.co.za |2008-08-12| 4 | 953649|Brevis Internet Services 2009-05-05| R | 50.00|accounts@brevis.co.za |2009-08-03| 3 | 1247150|Brevis Internet Services 2010-05-04| R | 50.00|accounts@brevis.co.za |2010-08-02| 3 | 1555118|Brevis Internet Services Flashing RED indicates that payment has not been received - please confirm with the UniForum SA accounting department, accounts@co.za, should this not be according to your records. You have been sent 0 invoices/statements. (Info:- Historical info exists - the oldest or 'original' is last) ... bravoland <-- The info shown below bravoland.1 0a. lastupdate : 19/02/2008 08:15:05 SAST 0b. emailsource : dnsadmin@brevis.co.za 0c. emailposted : Mon, 18 Feb 2008 08:07:37 +0200 (SAST) 0d. emailsubject : DNS registration (bravoland.co.za) 0g. historycount : 2 0h. invoiceno : 0 0i. contracttype : NEW 0j. rcsversion : $Revision: 1.194 $ $Date: 2008/02/12 10:10:40 $ 1a. domain : bravoland.co.za 1b. action : U 2a. registrant : Huis van Oranje Finansiële Dienste Beperk 2b. registrantpostaladdress: *Posbus 1969, Silverton, 0127 2c. registrantstreetaddress: *Posbus 1969, Silverton, 0127 2d. amount : 0.00 2e. paymenttype : I 2f. billingaccount : Brevis Internet Services 2g. billingemail : accounts@brevis.co.za 2i. invoiceaddress : PO Box 5116, Rivonia, Johannesburg, 2128 2j. registrantphone : *(012) 804 7803 2k. registrantfax : *(012) 804 4302 2l. registrantemail : jan@hvo.co.za 2n. vat : 4950211534 3a. operationaldate : 2008/02/19 08:15:05 3b. cname : 3c. cnamesub1 : 3d. cnamesub2 : 4a. admin : Peter Meintjes 4b. admintitle : Admin 4c. admincompany : Brevis Internet Services 4d. adminpostaladdr : PO Box 5116 4e. adminphone : +27 11 2345045 4f. adminfax : +27 11 2345046 4g. adminemail : support@brevis.co.za 4h. adminnic : 5a. tec : DNS Admin 5b. tectitle : Tech 5c. teccompany : Brevis Internet Services 5d. tecpostaladdr : Brevis Internet Services 5e. tecphone : +27 11 2345045 5f. tecfax : +27 11 2345046 5g. tecemail : dnsadmin@brevis.co.za 5h. tecnic : 6a. primnsfqdn : ns.dns1.co.za 6b. primnsip : 196.35.64.215 6c. primnsipv6 : 6e. secns1fqdn : ns.dns2.co.za 6f. secns1ip : 196.31.134.202 6g. secns1ipv6 : 6i. secns2fqdn : ns.otherdns.net 6j. secns2ip : 207.44.188.90 6k. secns2ipv6 : 6m. secns3fqdn : ns.otherdns.com 6n. secns3ip : 196.38.88.56 6o. secns3ipv6 : 6q. secns4fqdn : 6r. secns4ip : 6s. secns4ipv6 : 8a. netblock1start : 8b. netblock1end : 8c. netblock2start : 8d. netblock2end : 8e. netblock3start : 8f. netblock3end : 9a. description1 : Varies 9b. description2 : 9c. description3 : 9d. description4 : 9e. description5 : 9f. description6 : Next Query - Domain name .co.za Please refer to the CO.ZA contact details should you have any problems |
|
|
|
重新测速 |
|
国内Ping速度测试
国内TraceRoute路由测试 美国Ping速度测试 美国TraceRoute路由测试 |
| ||||||
| 后缀 | 注册时间 | 到期时间 | 是否注册 |
| .com | |||
| .net | |||
| .org | |||
| .cn | |||
| .com.cn | |||
| .asia | |||
| .mobi |
| 查看更多 | ||||
|
|
Title:Welkom in Bravoland
Description:Bravoland. Uit die volk vir die volk!! Keywords:bravoland, afrikaner, boer, volkseie, oranjekas, vryheid, ekonomie, VVK, CVO, volk Body: Welkom in Bravoland Friday, 31.12.2010 Bravoland Inhoudsopgawe TuisbladBravoland ForumNuus uit BravolandKultuur en Geskiedenis Volksekonomie OranjekasOranje Sakekamers Radio Pretoria NuuskommentareRadio PTA Inligting Die Verkenners InligtingNuus VVK Algemene inligtingVVK Nuus Afrikanerfront AfrikanerfrontTLUHNPAksie Vroue KragGHAMajuba Boerevolk TrustNBUSEGETABOKVolkseie Museumraad Meningspeiling Is u geregistreer as kieser by die VVK ? Ja Ek moet nog registreer Nee Ek gaan glad nie registreer nie Wie is aanlyn We have 3 guests online Die Bravolander Die BravolanderWillie Weetals BOK DoelVolkshulp Volkseie Onderrig BCVOCVO SkoleTuisonderrigTelweb Inteken vorm Username Password Remember Me Forgot your password? Forgot your username? Feed Entries Latest News Kruger se weerstand, stel voorbeeld Jingo Afrikaners Verraaiers en bittereinders TLU SA se Oproep om uur van gebed WATERBESOEDELING: VERTOë VAL OP DOWE ORE Welkom in Bravoland Kruger se weerstand, stel voorbeeld Written by Ben Geldenhuys Sunday, 21 November 2010 09:36 President Kruger het voor die tweede vryheidsoorlog gesê “ons weerstand, sal die wêreld verstom”. Hierdie weerstand waarvan die bejaarde President gepraat het, was nie net leë woorde of ‘n nuwe wending vir hom nie, maar was reeds ‘n lewenswyse van die wêreldbekende volksman. In die boek “Standard Bank, die eerste 100 jaar”, geskryf deur GA Watermeyer, is daar ‘n duidelike bewys van hierdie weerstand van President Kruger. In 1899 het Standard Bank bekend gestaan as “Standard Bank of British South-Africa Limited”. Hierdie bank het ook ‘n tak gehad in Pretoria, maar in Pretoria is die verander na “Standard Bank van Britse Zuid-Afrika beperk”. Let op die vertaalde naam, in ‘n poging om aanvaarbaar te wees vir die Boere van Pretoria. President Kruger het in Mei 1899 ‘n 40 000 pond belegging gemaak by die “Standard Bank van Britse Zuid-Afrika” in Pretoria. Vir Kruger was die verwysing na “Britse” in die naam totaal onaanvaarbaar en is die gedeelte van die naam op sy deposito strokie dood getrek. Dit is ‘n sprekende voorbeeld van die soort weerstand wat President Kruger gebied het. Hy het hierdie weerstand m.a.w. nie net gebied wanneer dit kom by belangrike regeringsake nie, maar dit was ‘n lewenswyse vir hom. Hierdie soort weerstand is ook die weerstand wat elkeen van ons kan bied. Net so min as wat Kruger in Engels besigheid wou doen, net so min moet ons ook vandag toelaat dat ons gedwing word om besigheid in Engels te doen. Soos reeds in ‘n vorige artikel verduidelik, sal dit fataal wees vir ons taal en ons uiteindelike voortbestaan, indien Afrikaans sy ekonomiese waarde verloor. Dit is so dat die Standard Bank verseker verleë was oor die ou President se belegging en daarom het hulle agteroor gebuig om hom “gelukkig” te maak. Vandag nog is besighede verleë oor enige besigheid en sal hulle beslis ‘n plan maak indien genoeg van ons aandring op besigheid in goeie Afrikaans. Hiervan kan ek in vele opsigte getuig. By meer as een geleentheid het ek hoflik, tog streng aangedring op diens in Afrikaans en baie talle geleenthede is aan hierdie versoek gelyk gegee. In menigte gevalle was daar ook in die toekoms ‘n persoon beskikbaar wat mens in Afrikaans kon help. Die uiteindelike doel van die Volksekonomie is egter dat ons slegs met ons eie mense sal besigheid doen. Dat hierdie volkseie ondernemings slegs ons eie mense in diens sal neem en dat ons so ook die enorme armoede probleem van ons volk sal oplos. Dit moet egter iewers begin. Soos met enige probleem, word die beste resultate gelewer wanneer mens met jou self begin. Doen moeite, gaan soek daardie volksgenoot wat vir jou tot diens kan wees of die produkte wat jy nodig het kan verkoop. Op dieselfde stadium moet hierdie volkseie onderneming ook gevra word of hy deel is van ‘n Oranje Sakekamer, om so te verseker dat selfs nog meer volksgenote hom sal ondersteun. Dit raak ook toenemend belangriker dat die Afrikaner sy kapitaalkrag binne homself hou. In hierdie verband speel Oranjekas en Kleinfontein Spaar en Krediet ‘n belangrike rol. Dit is gevolglik belangrik dat die Afrikaner ook hierdie organisasies toenemend meer ondersteun. Met Oranjekas se kaartstelsel en internetbankdienste word dit al hoe makliker om dit wel te doen. Die wil moet net by die Afrikaner ontstaan om dit wel te doen. Daarom moet elke Afrikaner by homself begin en aan homself die vraag vra, “het ek die wil om deel van die oplossing te wees, of gaan ek ‘n toeskouer wees in my volk se skepping van ‘n toekoms?”Of anders gestel; “gaan my weerstand die wêreld verstom, of gaan my gebrek aan weestand, die wêreld verstom”? Last Updated on Sunday, 21 November 2010 09:40 Jingo Afrikaners Written by Ben Geldenhuys Thursday, 18 November 2010 12:35 In sterk vereenvoudigde Nederlands, feitlik al Afrikaans, skryf Eugene Marais in ‘n hoofartikel in Land Volk in 1891 as volg: “… die vyande van di Afrikaanse taal is Jingo-Afrikaners – mense so lag gevalle dat jy lus het om jou mond uit te spoel as jy hulle name noem. Ons het al baie slegte nasies en mense in ons tyd gesien, maar nog nooit iets lager of gemener dan Engels-gesinde Afrikaner wat sy moedertaal – die taal door sy vaders gesproke – verag.”Vandag sal ons met Eugene Marais se stelling kan saam stem. Vandag, net soos in 1891 is daar ook sulke mense. Jingo–Afrikaners. Die moderne Jingo-Afrikaners word verseker vandag net soveel verag en in sekere gevalle selfs meer. Dink maar aan die gevoel wat ‘n FW de Klerk of selfs ‘n Koos van der Merwe van die IVP by mens laat. Die term Jingo is egter gegee aan Afrikaners wat besluit het om ter wille van hulle nuwe meesters, Brittanje, te verengels. So kry mens vandag talle mense met Afrikaanse vanne, maar wat skaars twee woorde in Afrikaans kan praat. Hulle is Engels. Jingos. Daar is nuwe Jingos ook. Dit is daardie Afrikaners wat die ANC ter wille wees. Wat verkies om hulle kinders in ‘n staatskool te sit sodat hulle kinders die ANC propaganda kan insluk. Wat selfs hulle kinders in Engelse skole sal sit, sodat hulle kindertjies tog nie moet “sukkel” om aan te pas in die “nuwe” wêreld nie. Jingos. En asof dit nie erg genoeg is nie, maak hulle ook hulle kinders groot as Jingos. Kinders van die wêreld. Humanisties, kerkloos, liberaal en verlore. Die aftakeling begin natuurlik eerste by ons taal. So sal die ANC ‘n skool verswart juis deur die skool te verengels. Ons taal is ‘n wapen wat teen ons gebruik word, maar kan ook dien as ‘n kragtige wapen in ons guns. Dit is egter belangrik dat ons besef dat ‘n taal wat geen kommersiele waarde het, sal uit eindelik sterf. Die behoud en groei van ons taal sedert sy ontstaan was juis sy kommersiele waarde en nou gooi van ons mense dit weg sodra hulle vermoed iemand is dalk Engels. Hoeveel Afrikaners slaan onmiddelik oor na Engels sodra hulle moet besigheid doen nie? Selfs as hierdie Afrikaners kliënte is, weier hulle om aan te dring of selfs te vra om in Afrikaans bedien te word. Skandelik. Jingos? Ek hoop nie so nie. Miskien is dit daardie Boere goeie maniere wat mense dwing om oor te slaan Engels toe sodra hulle reken die ander persoon gaan sukkel in Afrikaans. Indien dit so is, is dit een stukkie goeie maniere wat ons sal moet weg gooi, as ons nog enige liefde vir ons taal oor het. Ons sal moet aandring en meewerk dat ons taal sy kommersiele waarde behou. Die Afrikaner se laaste mag is gesetel binne sy ekonomiese krag. Werkkrag, kapitaalkrag en koopkrag. In sy koopkrag rus sy mag om Afrikaans se kommersiele waarde te behou. Dit verg ook nie groot inspanning nie, al wat dit verg is om duidelik te verklaar: My geld, praat Afrikaans. Onlangs het die Solidariteitgroep ‘n bankverslag die lig laat sien. Hierdie verslag volg na aanleiding van hulle geveg met ABSA oor ABSA se aandringing op swartkwotas in Rugby. Die Solidariteit verslag het gefokus op die bankkostes van sekere banke en op hierdie manier die banke teen mekaar op geweeg. Kostes is egter net een faset van bankwese en in my beskeie mening amper die onbelangrikste. So byvoorbeeld is diens ‘n baie belangriker aspek. Indien ‘n onderneming se kostes hoog is, maar sy diens regverdig die koste, dan is dit regverdigbaar as waarde vir geld. Mens verwag tog nie om by ‘n een ster hotel en by ‘n vyf ster hotel die selfde prys te betaal nie. As Afrikaner is diens in Afrikaans vir my uiters belangrik. Dit wys dat die onderneming met wie ek besigheid doen respek het vir my en genoeg waardering het vir my besigheid dat so onderneming my in my eie taal sal bedien. Feitlik geen van die banke in Solidariteit se studie kan dit waarborg nie, of bied selfs aan om mens in Afrikaans te bedien nie. Indien diens in Afrikaans aangebied deur vriendelike Afrikaners vir iemand belangrik is, is die Ko-operatiewe banke soos Oranjekas en Kleinfontein Spaar en Krediet die enigste opsie. Met die kaartstelsel en elektroniese bankdienste wat Oranjekas nou ook aanbied, het mens amper nie meer ‘n verskoning om beledig te word om in Engels gehelp te word by die “ander” banke nie. Afrikaans sal kommersieel oorleef deur instansies soos Oranjekas en ander, maar dan slegs as Afrikaners wat nie Jingos is, hierdie instansies ondersteun. Last Updated on Thursday, 18 November 2010 12:40 TLU SA se Oproep om uur van gebed Written by Ben Thursday, 18 November 2010 12:25 Die Afrikanerfront vereenselwig hom volkome met TLU SA se oproep aan volksgenote om aanstaande Woensdag 24 November 2010 van 12:00 tot 13:00 ootmoedig voor ons hemelse Vader in gebed te verenig ten einde sy ingryping te vra in die ellendige toestande waaronder ons volk, en meer spesifiek die boeregemeenskap, in hierdie land gebuk gaan. God se genade en bystand was nog altyd die bron van krag wat ons volk in moeilike tye onderskraag het en in ons nood is daar geen ander bron waarheen ons ons kan wend as Hy nie. Daarom moedig die Afrikanerfront volksgenote aan om byeenkomste wat gehou word, by te woon en indien dit nie moontlik is om saam met ander gelowige volksgenote te vergader nie, op die gemelde tyd in u binnekamer of waar u u ook al mag bevind, in gebed te tree.A.E. BreytenbachVoorsitter Last Updated on Thursday, 18 November 2010 12:28 Verraaiers en bittereinders Written by Radio Pretoria Thursday, 18 November 2010 12:33 “Ek heb jou gezegd, moet nie…” Hierdie woorde is geuiter deur die vrou van Hans van der Linden, tydens haar besoek aan hom, ‘n halfuur voordat hy tereggestel is. Die aanklag: Hoogverraad teenoor die Transvaalse Boerevolk.Hans van der Linden is, sover nagevors kon word, die eerste Boer ooit, wat op hierdie aanklag tereggestel is. Van der Linden was ‘n korporaal in die boeremagte, onder kommando van Generaal Piet Joubert. Twee dae nadat die eerste Vryheidsoorlog uitgebreek het, het die boere ‘n aantal Britse offisiere en burgerlikes gevange geneem, waaronder Van der Linden en nog ‘n spioen, Christiaan Woite, was. Die verslae wat hulle vir die Britte opgestel het, sowel as Van der Linden se eed van getrouheid teenoor die Britse koning, is in hulle besit gevind. Hans van der Linden is op 31 Desember 1890, na ‘n krygsverhoor op Potchefstroom, tereggestel. Hierdie was die eerste twee Boereverraaiers wat in die geskiedenis opgeteken is, maar ná hulle het daar ongelukkig nog vele gekom. Een van die grootste skokke tydens die Tweede Vryheidsoorlog, was toe dit bekend geword het dat Piet de Wet, broer van generaal Christiaan de Wet, by die Engelse magte aangesluit het.Nader aan die hede, het van die grootste verraaiers in ons volk se geskiedenis op die voorgrond getree. Die verraad wat daar voor 1994 gepleeg is, het die Boere- Afrikaner so verslae gelaat, dat ons nou eers, 16 jaar ná die magsoorgawe aan die ANC, stadigaan tot verhaal begin kom. Die verraad het egter nie in 1994 opgehou nie. Die “joiners” en “jingo’s” probeer ons vandag nog steeds wys maak, in hulle koerante, op hulle radiostasies en televisiekanale, vanaf verhoë en selfs vanuit verkose posisies in raadsale dat die Boerevolk nie ‘n reg op selfbeskikking het nie en dat ons ‘n verlore stryd voer.In ‘n onlangse boek, uit die pen van Albert Blake, is daar gepoog om vas te stel waar en hoekom die verskynsel van Boereverraaiers onstaan het tydens die twee Vryheidsoorloë. Sy gevolgtrekking was die volgende: Eers ekonomie: Die rykes wou hulle eiendom beskerm en die bywoners het teen 3 sjielings per dag vir die Engelse inligting ingesamel. Dan was daar ook die elemente van algemene misdadigheid betrokke. As jy in elk geval ‘n skurk was, was die oorlog ‘n gulde geleentheid om uit te buit, te roof en die verkeerde dinge te doen.Onder watter groep sal ons die hedendaagse Boereverraaier indeel? Die wat dit doen vir geld, of die wat inherent skurke is? In vandag se deurmekaar tye is die onderskeid tussen hierdie twee groepe egter vaag.Gelukkig het ons volk ook sy bittereinders opgelewer. Baie meer as hierdie laagstes van ons volk. Vanuit die Vryheidsoorloë, die Rebellie, Uniewording, Republiekwording, die Bosoorlog en die NP-oorgawe het helde na vore gekom. Ja, hulle is vandag nog daar.Deur te registreer en te help met voorbereidings vir die komende volksraadsverkiesing, gaan jy sorg dat jy ingereken word by hierdie groep. Jou kinders en kindskinders gaan met trots kan sê: Ons is vandag vry, want my ouers was bittereinders! Last Updated on Thursday, 18 November 2010 12:34 WATERBESOEDELING: VERTOë VAL OP DOWE ORE Written by TLU-SA Wednesday, 20 October 2010 14:20 Sedert mnr Jacob Zuma se aanwysing as president, het TLU SA tydens vyf geleenthede gesprek met hom oor landbou- en aanverwante sake gevoer. Tydens elke geleentheid, was die unie se ernstige kommer oor die realiteit van besoedelde waterbronne en die implikasies daarvan op beide voedselsekerheid sowel as voedselveiligheid benadruk. Presies dieselfde trant was gevolg tydens gesprekke met mevrou Tina Joemat-Petterson, die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye. Pogings om met die Minister van Waterwese oor dieselfde onderwerp in gesprek te tree, het telkens op dowe ore geval. Intussen bevestig onlangse mediaberigte die werklikheid van groeiende kommer oor voedsel wat besoedel is vanweë die feit dat gewasse en lewende hawe afhanklik is van water waarin daar giftige swaar metale, chemikalieë en afvalstowwe voorkom. Dit is reeds bekend dat die mynwese, industrieë, landbou en munisipaliteite die grootste bydrae tot bestaande besoedelingsvlakke maak. Volgens mnr Louis Meintjies, Adjunk-president, besef TLU SA dat boere self aandadig tot besoedeling is wanneer kunsmis en gifstowwe onoordeelkundig gebruik word en juis dit het aanleiding gegee dat 'n Omgewingsbestuurskomitee twee jaar gelede in die lewe geroep is om boere te adviseer oor gesonde praktyke. Daarbenewens was die unie instrumenteel in die stigting van die Nasionale Waterforum en die onlangse daarstelling van 'n Leerstoel vir Waterkwaliteit en Voedselsekerheid by die WNNR. Sodoende trag die unie om deur middel van doelgerigte forums waarop die belangrikheid van toegang tot goeie water besef word, met alle rolspelers in gesprek te tree. Dit is egter laat in die dag en talle boere wat onwetend van besoedelde waterbronne afhanklik is die produksie van voedsel, staar finansiële ondergang in die oë indien produkte nie aan gestelde standaarde voldoen nie. Indien die owerheid wat eksklusiewe grondwetlike voogdyskap oor die land se waterbronne uitoefen, nie ingrypende maatreëls in plek gaan sit om die besoedeling van waterbronne te stop en reg te stel nie, sal die aanspreeklikheid vir boere wat genoodsaak is om landboubedrywighede te staak, voor die deur van die regering gelê moet word. More Articles... Druk om Derby-Lewis te bevry Landboukorrels Boeredag vier sy tiende verjaarsdag! Persverklaring Oranje Sakekamer Pretoria Dit is nou genoeg lt; lt; Start lt; Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next gt; End gt; gt; Page 1 of 17 copy; 2008 Bravoland | Template by vonfio.de |
| 正在更新 |
| 桌面软件: | MyIP网站信息状态条 WebShot网页快照 SiteMapMaker网站地图生成 |
| 网站信息: | Alexa排名查询 PageRank查询/真假PR鉴别/PR劫持检测 外链检查 搜索引擎收录 搜索引擎反向链接 域名注册查询 |
| 网页编辑: | 颜色代码选择器 Html特殊符号 |
| 网站调试: | 蜘蛛抓取模拟 网站Header信息 网页源代码查看 |
| 代码转换: | 火星文查询 繁体/简体转换 Html/js代码转换 Html/UBB代码转换 |